Originally Posted By: capanno
Hi Dewaldt

Net 'n tip, check net die grammar in jou posts, dit sal jou meer laat professioneel lyk. Honderde "huge projects" het al gekom en gegaan hier, so as jy mense wil impress moet jy maar al die krane oopdraai!

Sterkte met die game, dis harde werk. Van waar is jy?


Ek't n "PM" gestuur ou maat!


"Designer"